Mansklerepak

Die Turkse President Erdoğan en die voormalige Amerikaanse President Barack Obama dra Westerse styl besigheidspakke.

In kleding, is 'n pak 'n stel klere gemaak van dieselfde stof, wat gewoonlik bestaan uit ten minste 'n baadjie en 'n broek.

Sitkamerbaadjies (ook bekend as besigheidspakke wanneer dit eenvormig in kleur en styl is), wat sy oorsprong in Brittanje het as die land se formele drag,[1] is die mees algemene styl van die Westerse pak. Ander vorme van pakke wat nog steeds gedra word is die tuxedo en die menasiebaadjie

  1. Antongiavanni (2006). p. 74

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search