'n Niestaatsakteur (NSA) is organisasies en/of individue wat nie geaffilieer is met, gerig word deur of deur enige regering befonds word nie.[1] Die belange, struktuur en invloed van NSA's verskil baie. Onder NSA's is byvoorbeeld organisasie sonder winsoogmerk, vakbonde, nieregeringsorganisasies, banke, korporasies, media-organisasies, sakemagnate, bevrydingsbewegings, drukgroepe, godsdienstige groepe, hulpagentskappe en gewelddadige niestaatsrolspelers soos bv. paramilitêre magte.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search