Noise-musiek

Neptune

Noise-musiek is een van vele musiekgenres wat gekenmerk word deur nie-tradisionele musiekinstrumente. Noise-musiek mag, byvoorbeeld, insluit: gemanipuleerde opnames, stoornis, terugkoppeling, masjiengeraas, baanwerkverbuigde instrumente, nie-musikale stemelemente, of enige ander bronne van geraas.

Praktisyns en entoesiaste van die genre verwys in die algemeen nie hierna as "noise-musiek" nie, maar verkies eerder die term "noise".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search