Podsending

'n RSS-ikoon, word algemeen gebruik om 'n webvoer vir 'n podsending aan te dui.

'n Podsending of potgooi (Engels: podcast) is 'n reeks digitale medialêers (klank of video) wat periodiek op die internet vrygestel word en dan deur gebruikers beluister of bekyk word. Gebruikers kan meestal inteken op podsendings, sodat nuwe episodes outomaties deur middel van websindikasie afgelaai word op die gebruiker se eie rekenaar, mobiele toestel (soos 'n selfoon of tablet), of draagbare mediaspeler.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search