Rhodos

Rhodos
Inheemse naam: Ρόδος
Ligging van Rhodos
Ligging van Rhodos
Geografie

Ligging Griekeland, Egeïese See
Koördinate 36°11′N 27°58′O / 36.183°N 27.967°O / 36.183; 27.967Koördinate: 36°11′N 27°58′O / 36.183°N 27.967°O / 36.183; 27.967

Oppervlakte 1 407,94 vk km

Administrasie
Vlag van Griekeland Griekeland
Streek Suid-Egeïes

Hoofstad Rhodos
Grootste stad Rhodos (53 709)

Demografie
Bevolking 115 334

Rhodos (Grieks: Ρόδος, Ródos, uitspraak: ˈroðos) is 'n Griekse eiland ongeveer 18 km suidwes van Turkye in die oostelike Egeïese See. Dit is die grootste van die Dodekanese eilande in terme van oppervlakte en bevolking. Van die 117 007 inwoners[1] is 53 709 woonagtig in die gelyknamige hoofstad van die eiland.

Histories was Rhodos wêreldbekend om die Kolos van Rhodos, een van die Sewe wonders van die wêreld. Die middeleeuse Oustad van Rhodosstad is verklaar tot 'n Wêrelderfenisgebied. Die hoofbedryf van die eiland is toerisme.

  1. Soos in 2001

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search