SAR-waarde

SAR-waarde (Engels: SAR = Specific Absorption Rate), is die spesifieke absorpsiekoers en word gemeet in W/kg of ..

Die SAR-waarde is die fisiese grootte en die maatstaf vir die absorpsie van elektromagnetiese velde in biologiese weefsel.

Die absorpsie van elektromagnetiese velde het altyd 'n opwarming (termiese effek) van weefsel tot gevolg. Afhanklik van die veldsterkte en frekwensie kan ook 'n effek soos bv. 'n aksieimpuls veroorsaak word. Hierdie effek kan op verskeie wyses opgemerk word, maar berus in die eintlike oorsaak altyd op 'n opwarming.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search