Skroefdraad

Skroefdraad is 'n heliese struktuur wat gebruik word om rotasiebeweging om te sit na lineêre beweging of krag.

Regterhandreël vir skroefdraad: Wanneer rotasie in die rigting van die vingers toegepas word, dui die duim die rigting van lineêre beweging aan.
Regterhandse- en linkerhandse skroefdraad.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search