Wembley-stadion

Wembley-stadion
Ligging Londen, Engeland
Koördinate 51°33′21″N 0°16′47″W / 51.55583°N 0.27972°W / 51.55583; -0.27972Koördinate: 51°33′21″N 0°16′47″W / 51.55583°N 0.27972°W / 51.55583; -0.27972
Eienaar Britse sokkerbond (Football Association)
Operateur Wembley National Stadium Limited
Kapasiteit 90 000 (sokker)
75 000 sitplekke + 15 000 staanplekke (konserte)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2003
Geopen 2007
Argitek Foster and Partners
Populous
Huurders
Engelse nasionale sokkerspan (2007–hede)

Die Wembley-stadion (dikwels kortweg "Wembley") is 'n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke.

Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is 'n boog oor die nuwe stadion wat so ontwerp is dat dit nie 'n skaduwee oor die veld sal gooi nie.

Naas sport word die stadion ook vir konserte aangewend. Groepe soos Metallica, Muse, George Michael en selfs Lucas Maree het al hier opgetree.

Die stadion is tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 vir sokkerwedstryde ingespan en tydens die Rugbywêreldbeker 2015 vir rugbywedstryde.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search