Bright Star Catalogue

Die Bright Star Catalogue, ook bekend as die Yale Catalog of Bright Stars, is ’n sterkatalogus wat al die sterre met ’n magnitude van 6,5 en hoër bevat – dit is min of meer al die sterre wat met die blote oog van die Aarde af gesien kan word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search