Drie kenmerke van die bestaan

Die drie kenmerke van die bestaan in Boeddhisme is drie karaktertrekke (Pali: tilakkhaṇa; Sanskrit: trilakṣaṇa) wat deur alle voelende wesens gedeel word, naamlik verganklikheid (anicca), ontevredenheid (dukkha) en nie-self (anatta).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search