E.G. Jansen

Ernest George Jansen
E.G. Jansen

Ampstermyn
1 Januarie 1951 – 25 November 1959
Monarg George VI
Elizabeth II
Eerste minister Daniël François Malan
Johannes Gerhardus Strijdom
Hendrik Verwoerd
Voorafgegaan deur Gideon Brand van Zyl
Opgevolg deur Lucas Cornelius Steyn (wnd.)
Blackie Swart

Minister van Naturellesake
Ampstermyn
4 Junie 1948 – 19 Oktober 1950
Monarg George VI
Eerste minister Daniël François Malan
Voorafgegaan deur Pieter van der Byl
Opgevolg deur Hendrik Verwoerd

Ampstermyn
26 Mei 1933 – 21 Januarie 1944
Monarg George V
Edward VIII
George VI
Eerste minister Barry Hertzog
Jan Christian Smuts
Voorafgegaan deur Jan de Waal
Opgevolg deur C.M. van Coller

Minister van Naturellesake
Ampstermyn
19 Junie 1929 – 30 Maart 1933
Monarg George V
Eerste minister Barry Hertzog
Voorafgegaan deur Barry Hertzog
Opgevolg deur Pieter Grobler

Ampstermyn
25 Julie 1915 – 19 Julie 1929
Monarg George V
Eerste minister Louis Botha
Jan Christian Smuts
Barry Hertzog
Voorafgegaan deur Joel Krige
Opgevolg deur Jan de Waal

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Augustus 1881
Strathearn, dist. Dundee
Sterf 25 November 1959 (op 78)
Pretoria
Politieke party Het Kongres-party
De Volksvereniging
Suid-Afrikaanse Party
Nasionale Party
Eggenoot/-note Martha Mabel Jansen
Kind(ers) Erns Louis Jansen
Alma mater Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop
Religie Nederduits Gereformeerd

Dr. Ernest George Jansen (Dundee, 7 Augustus 188125 November 1959) was ’n kultuurleier, skrywer, kabinetsminister, Speaker van die Volksraad en voorlaaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Hoewel hy in 1934 saam met ander leiers van die Nasionale Party met die Suid-Afrikaanse Party saamgewerk het om die Verenigde Party te stig, het hy skaars vyf jaar later uit dié party bedank en teruggekeer na die sogenaamde Herenigde Nasionale Party nadat die eerste minister genl. J.B.M. Hertzog se mosie van neutraliteit in die Volksraad verslaan is en Suid-Afrika oorlog teen Duitsland verklaar het. In die vyf jaar dat hy in die Verenigde Party was, het sy vrou, Mabel Jansen, deurentyd 'n stoere Nasionalis gebly.[1]

  1. Afrikaner Geskiedenis: http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/7-augustus/

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search