Fiets

'n Resiesfiets wat teen 'n paal geparkeer is.

'n Fiets is 'n mens-aangedrewe voertuig wat deur 'n pedaal gedryf word. Dit besit gewoonlik twee wiele wat agtermekaar is en die wiele is aan 'n raam vas.

Die heel eerste fiets is in die 19de eeu in Europa gebou, en daar is nou wêreldwyd oor 'n miljard fietse.[1] Dit verskaf basiese vervoer in baie lande, veral in China en Nederland.

  1. DidYouKnow.cd. There are about a billion or more bicycles in the world.[dooie skakel] Verkry op 21 Februarie 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search