Giovanni Boccaccio

Giovanni Boccaccio
Gebore16 Junie 1313
Sterf21 Desember 1375
(ouderdom 62)
NasionaliteitItaliaans
Beroepskrywer, digter

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Giovanni Boccaccio in die Neurenberg Kroniek

Giovanni Boccaccio was 'n Italiaanse digter en geleerde, wat die beste onthou word as outeur van die verhale in die Decamerone. Saam met Petrarch het hy die fondasie gelê vir die humanisme van die Renaissance, en die literatuur van die volkstaal opgehef tot op die vlak van die antieke klassieke literatuur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search