Hidrologie

Water bedek 70% van die Aarde se oppervlak.

Hidrologie is die wetenskaplike studie van die beweging, verspreiding, en kwaliteit van die water op aarde en ander planete, insluitend die hidrologiese siklus, waterhulpbronne en die volhoubaarheid van waterskeidings. Persone wat hidrologie bestudeer, is hidroloë, en werk op die gebiede van omgewings- of aardwetenskap, fisiese geografie, geologie of siviele en omgewingsingenieurswese.[1]

  1. "What is hydrology and what do hydrologists do?". USA.gov (in Engels). U.S. Geological Survey. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2019. Besoek op 7 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search