Likkewaan

Likkewaan
Die perentie (Varanus giganteus) is inheems aan Australiese woestynareas
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Familie:
Varanidae

Genera

Die likkewane (familie Varanidae) is waarskynlik 'n baie ou maar tog hoogs ontwikkelde familie van akkedisse. Hulle kan goed loop, swem en klim, en word slegs in die Ou Wêreld aangetref. Daar is 30 spesies, wat in lengte wissel van 20 cm tot 300 cm. Die grootste spesie is die Komododraak of Komodolikkewaan (Varanus komodoensis), wat soms selfs op wildevarke of takbokke jag maak. Volwasse likkewane het nie baie natuurlike vyande nie – arende en die mens is die vernaamstes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search