Napoleon III van Frankryk

Napoleon III
President van die Eerste Franse Republiek, Keiser van die Franse
Napoleon III deur Franz Xaver Winterhalter
Napoleon III deur Franz Xaver Winterhalter
Vorstehuis Bonaparte
Titels President van die Eerste Franse Republiek, Keiser van die Franse
President van die Tweede Franse Republiek 20 Desember 18482 Desember 1852
Keiser van die Franse 2 Desember 18524 September 1870
Voorganger as President van Frankryk Louis-Eugène Cavaignac
Opvolger as President van Frankryk Napoleon III
Voorganger as Keiser van die Franse Napoleon III
Opvolger as Keiser van die Franse Monargie afgeskaf
Volle naam Charles Louis Napoléon Bonaparte
Gebore 20 April 1808; Paris, Frankryk
Oorlede 9 Januarie 1873; Chislehurst, Kent, Verenigde Koninkryk[Nota 1]
Begrawe 15 Januarie 1873; Chislehurst, Kent, Verenigde Koninkryk[Nota 1]
Herbegrawe 1881; St Michael's Abbey, Farnborough, Hampshire, Verenigde Koninkryk
Vader Louis Bonaparte
Moeder Hortense de Beauharnais
Kind Napoléon Eugène Louis Bonaparte

Napoleon III van Frankryk, gebore as Charles Louis-Napoleon Bonaparte (20 April 18089 Januarie 1873) was die eerste president van die Tweede Franse Republiek van 1848 tot 1851. Van 2 Desember 1851 tot 2 Desember 1852 was hy die leier van 'n diktatorskap en daarna die Franse keiser tot 1870. Napoleon III was die laaste monarg wat oor Frankryk geheers het.
Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/> tag was found


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search