Nautilus (1800 duikboot)

'n Volgrootte snitmodel in Cherbourg, Frankryk

Die Nautilus was 'n primitiewe duikboot wat die eerste keer in 1800 getoets is. Hoewel dit deur Cornelius Drebbel se vaartuig van 1620 voorafgegaan is, word Nautilus meestal as die eerste praktiese duikboot beskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search