Nelson Mandela

Nelson Mandela
Nelson Mandela
Mandela in Washington, D.C., op
4 Oktober 1994

Ampstermyn
10 Mei 1994 – 14 Junie 1999
Vise Thabo Mbeki
F. W. de Klerk
Voorafgegaan deur F. W. de Klerk
as Staatspresident van Suid-Afrika
Opgevolg deur Thabo Mbeki

19de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampstermyn
1998 – 1999
Voorafgegaan deur Andrés Pastrana Arango
Opgevolg deur Thabo Mbeki

Persoonlike besonderhede
Gebore Rolihlahla Mandela
18 Julie 1918
Mvezo, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterf 5 Desember 2013 (op 95)
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Evelyn Ntoko Mase (g. 1944–1957; geskei)
Winnie Madikizela (g. 1958–1996; geskei)
Graça Machel (g. 1998–2013; sy dood)
Kind(ers) Thembekile Mandela
Makaziwe Mandela
Makgatho Mandela
Makaziwe Mandela
Zenani Mandela
Zindziswa Mandela
Alma mater Universiteit van Fort Hare
UoL External Programme
Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van die Witwatersrand
Religie Metodisme[1][2]
Handtekening
Toekennings Sakharof-prys (1988)
Bharat Ratna (1990)
Nobelprys vir Vrede (1993)
Orde van Lenin
Presidensiële Vryheidsmedalje (VSA)

Nelson Rolihlahla Mandela (* 18 Julie 1918; † 5 Desember 2013[3]) was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg.

  1. (en) Mandela, Nelson (1994). Long Walk to Freedom: The Autobiography of Nelson Mandela. Randburg: Macdonald Purnell. p. 438. ISBN 0-316-87496-5.
  2. Dodds, Craig (14 Desember 2013). "Madiba funeral: Tutu snubbed". Weekend Argus (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 14 Desember 2013.
  3. (en) BBC News

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search