Palladium

46 rodiumpalladiumsilwer
Ni

Pd

Pt
Algemeen
Naam, simbool, getal palladium, Pd, 46
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 10, 5, d
Voorkoms silwerige wit metaal
Atoommassa 106.42 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 0
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 12.023 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 10.38 g/cm³
Smeltpunt 1828.05 K
(1554.9 °C)
Kookpunt 3236 K
(2963 °C)
Smeltingswarmte 16.74 kJ/mol
Verdampingswarmte 362 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.98 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1721 1897 2117 2395 2753 3234
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 2, 4
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 2.20 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 804.4 kJ/mol
2de: 1870 kJ/mol
3de: 3177 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 169 pm
Kovalente radius 131 pm
Van der Waals-radius 163 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 105.4 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 71.8 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 11.8 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 3070 m/s
Young se modulus 121 GPa
Skuifmodulus 44 GPa
Massamodulus 180 GPa
Poissonverhouding 0.39
Mohs se hardheid 4.75
Vickers hardheid 461 MPa
Brinell hardheid 37.3 MPa
CAS-registernommer 7440-05-3
Vernaamste isotope
Isotope van Palladium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
100Pd sin 3.63 d e - 107Rh
? 0.084, 0.074,
0.126
-
102Pd 1.02% Pd is stabiel met 56 neutrone
103Pd sin 16.991 e - 103Rh
104Pd 11.14% Pd is stabiel met 58 neutrone
105Pd 22.33% Pd is stabiel met 59 neutrone
106Pd 27.33% Pd is stabiel met 60 neutrone
107Pd sin 6.5×106 y ß- 0.033 107Ag
108Pd 26.46% Pd is stabiel met 62 neutrone
110Pd 11.72% Pd is stabiel met 64 neutrone
Portaal Chemie

Palladium is 'n chemiese element met die simbool Pd en atoommassa van 46. Dit is 'n seldsame silwerwit oorgangsmetaal uit die platinumgroep en waarvan die chemiese eienskappe ooreenkomste met platinum toon. Dit is in 1803 in platinumertse ontdek deur William Hyde Wollaston en na die asteroïde Pallas vernoem.

Palladium word gewoonlik as 'n vrye metaal in legering met ander platinumgroepmetale aangetref. Dit word kommersieel ontgin vanuit koper-nikkelertse. Palladium het 'n groot affiniteit vir waterstof en kan soveel as 900 keer sy eie volume van die gas absorbeer. Palladium-metaal en sy komplekse word dikwels in katalisatore gebruik soos in die geval van katalitiese omsetters in motors, palladium op koolstof wat in organiese chemie en ander verbindingsreaksies gebruik word. Dit is 'n edelmetaal wat soms in juweliersware gebruik word en word met die ISO valutakode XPD aangedui. Palladium het onlangs baie belangstelling by beleggers laat ontstaan. Vroeg in 2007 is verskeie Effekte verhandelde fondse met fisiese palladium as rugsteuning geloods, onder andere die London ETF Security Geargiveer 18 Oktober 2007 op Wayback Machine en die ZKB Palladium ETF[dooie skakel].


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search