Paramaribo

Paramaribo

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Suriname Suriname
 Provinsie Paramaribo
 Koördinate 05°52′N 55°10′W / 5.867°N 55.167°W / 5.867; -55.167
 Stigting 1603
 Oppervlakte:  
 - Totaal 182 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 240 924
 - Bevolkingsdigtheid 1 300 /vk km
 Tydsone UTC -03:00
 Burgemeester

Paramaribo is die hoofstad en grootste stad van Suriname. Die stad het in 2012 'n bevolking van 240 924 gehad en 'n oppervlakte van 182 km². Paramaribo is waarskynlik 'n verbastering van 'n Indiaanse naam "Parmirbo". Die stad lê aan die wesoewer van die rivier Suriname en aan die kus neffens die Atlantiese Oseaan. Die bynaam van Paramaribo is Par'bo. Die historiese stadsentrum is in 2002 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search