Quito

Quito
San Francisco de Quito

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Pichincha
 Koördinate 00°13′N 78°31′W / 0.217°N 78.517°W / 0.217; -78.517
 Gestig op 6 Desember 1534
 Oppervlakte:  
 - Totaal 352 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 850 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 1 978 376
 - Metropolitaanse gebied (2019) 2 700 000
 - Bevolkingsdigtheid 4 602 /vk km
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Pabel Muñoz
 Amptelike webwerf quito.gob.ec
San Francisco-plein, afgeneem vanaf die Palacio Gangotena se dak

Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

San Francisco-plein in Quito se historiese sentrum
TelefériQo

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search