Russiese oligarg

’n Russiese oligarg is ’n term wat gebruik word vir ’n sakemagnaat in Rusland. Sommige sakelui het ná die verbrokkeling van die Sowjetunie, tydens die bewind van Boris Jeltsin, groot fortuine opgebou met die privatisering van staatsbates. Hulle het nie noodwendig politieke mag soos wat die term "oligarg" aandui nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search