Boris Jeltsin

Boris Jeltsin
Boris Jeltsin

1ste President van die Russiese Federasie
Ampstermyn
25 Desember 1991 – 31 Desember 1999
Vise Aleksandr Roetskoi
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Wladimir Poetin

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Februarie 1931
Boetka, Swerdlofsk-oblast, RSFSR, Sowjetunie
Sterf 23 April 2007 (op 76)
Moskou, Rusland
Politieke party Kommunistiese Party van die Sowjetunie
Eggenoot/-note Naina Jeltsina
Kind(ers) Tatjana Djatsjenko
Jelena Okoelowa
Professie Politikus
Handtekening

Boris Nikolajewitsj Jeltsin (Russies: Бори́с Никола́евич Е́льцин; 1 Februarie 1931  – 23 April 2007) was van 1991 tot 1999 die eerste president van die Russiese Federasie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search