Saldanha

Saldanha
Saldanha se strand
Saldanha se strand
Saldanha is in Wes-Kaap
Saldanha
Saldanha
 Saldanha se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°59′52″S 17°56′44″O / 32.99778°S 17.94556°O / -32.99778; 17.94556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitSaldanhabaai
Oppervlak
 • Totaal17,36 km2 (6,70 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal28 142
 • Digtheid1 621/km2 (4 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.5%
 • Indiërs/Asiërs1.4%
 • Bruin mense54.3%
 • Swart mense29.9%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 70.3%
 • Xhosa 19.6%
 • Engels 7.0%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
7395
Poskode (posbusse)
7395
Webwerfhttp://www.saldanhabay.co.za
Saldanha vanaf 'n koppie in die middedorp gesien.

Saldanha is die naam wat die meeste in die omgang gebruik word vir die dorp aan die Kaapse Weskus, terwyl Saldanhabaai tans meestal beperk word tot verwysings na die munisipale gebied Saldanhabaai. Die dorp is aan die noordekant van Saldanhabaai, 140 kilometer noord van Kaapstad met 'n bevolking van 28 142 (2011-sensus). Die dorp het 'n groot ysterertsbedryf (Saldanha Steel) en 'n militêre hawe (met 'n vlootopleidingskool en die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie) benewens 'n belangrike watersportgebied vir toeriste.[1][2][3][4][5][6]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Saldanha". Sensus 2011.
  2. (en) Verhaal van Saldanha besoek op 22 Januarie 2012
  3. (de) Inligting oor Saldanha, besoek op 22 Januarie 2012
  4. (en) Saldanha Works Overview Geargiveer 15 Julie 2015 op Wayback Machine
  5. Ronald Singer: The Saldanha Skull from Hopefield, South Africa. In: American Journal of Physical Anthropology, Band 12, Nr. 3, 1954, S. 345–362, DOI:10.1002/ajpa.1330120309
  6. nationalgeographic.com van 14 Augustus 1997: Footprints Found in South Africa Come From Dawn of Modern Humans. Rick Gore: Tracking the First of Our Kind. In: National Geographic, September 1997, S. 92–99

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search