Simone de Beauvoir

Simone de Beauvoir
Simone de Beauvoir in Maart 1967
Simone de Beauvoir in Maart 1967
Gebore
Simone Lucie-Ernestine-Marie Bertrand de Beauvoir

9 Januarie 1908
Sterf14 April 1986
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepskrywer, filosoof en feminis
EggenootJean-Paul Sartre
Ouer(s)Georges Bertrand de Beauvoir (vader)
Françoise Brasseur (moeder)
Handtekening

Simone de Beauvoir (9 Januarie 190814 April 1986) was 'n Franse skrywer, filosoof en feminis. Die omvang van haar werk is divers; sy was 'n romanskrywer, politieke teoretikus, essayis, asook 'n biograaf en outobiograaf. Sy is veral bekend vir haar werk, Le Deuxième Sexe (Die tweede geslag, 1949), waarin sy 'n gedetailleerde analise van die onderdrukking van die vrou gedoen het. Die eksistensiële dilemma is die sentrale tema van vele van haar werke, maar haar perspektief strek van die outobiografiese tot die historiese.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search