Sokotra

Sokotra
Inheemse naam: سقطرى
Nasa-Satellietbeeld van Sokotra
Nasa-Satellietbeeld van Sokotra
Geografie

Ligging Jemen, Indiese Oseaan
Koördinate 12°30′N 53°55′O / 12.500°N 53.917°O / 12.500; 53.917
Argipel Sokotra-eilande
Totale eilande 4
Hoofeilande Sokotra, Abd al Kuri, Samhah, Darsah
Oppervlakte 3 796 vk km
Hoogste punt Haghier-gebergte 1 503 m
Administrasie
Vlag van Jemen Jemen
Governorate Hadhramaut

Hoofstad Hadibu
Grootste stad Hadibu (8 545)

Demografie
Bevolking 42 842

Bevolkingsgroepe Arabiere, Somaliërs, Indiërs
Grootste eiland van Jemen
Ligging van Sokotra in die Indiese Oseaan
Kaart van Sokotra
Kaart van Jemen met Sokotra in die suidooste

Sokotra (Arabies: سقطرى‎ / Suqutrā) is 'n argipel in die noordwestelike Indiese Oseaan, wat uit die vier eilande Sokotra, Abd al Kuri, Samhah en Darsah bestaan. Die argipel lê voor die kus van Somalië aan die kus van die Horing van Afrika en behoort tot die Asiatiese Republiek van Jemen, governorate Hadhramaut.

Sokotra is 'n belangrike strategiese punt en is naas Madagaskar die tweede grootste eiland van Afrika en die grootste van Jemen. Die argipel het 'n bevolking van 42 842 en 'n oppervlakte van 3 796 km². Die hoofstad en grootste stad is Hadibu. Sokotra is in 2008 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search