Stronsium

38 rubidiumstronsiumyttrium
Ca

Sr

Ba
Algemeen
Naam, simbool, getal stronsium, Sr, 38
Chemiese reeks aardalkalimetale
Groep, periode, blok 2, 5, s
Voorkoms silwerige wit metaal
Atoommassa 87.62 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 5s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 2.64 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.980 g/cm³
Smeltpunt 1050 K
(777 °C)
Kookpunt 1655 K
(1382 °C)
Smeltingswarmte 7.43 kJ/mol
Verdampingswarmte 136.9 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 26.4 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 796 882 990 1139 1345 1646
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 2
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 0.95 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 549.5 kJ/mol
2de: 1064.2 kJ/mol
3de: 4138 kJ/mol
Atoomradius 200 pm
Atoomradius (ber.) 219 pm
Kovalente radius 192 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 132 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 35.4 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 22.5 µm/(m·K)
Skuifmodulus 6.1 GPa
Poissonverhouding 0.28
Mohs se hardheid 1.5
CAS-registernommer 7440-24-6
Vernaamste isotope
Isotope van Stronsium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
82Sr sin 25.36 d ε - 82Rb
83Sr sin 1.35 d ε - 83Rb
β+ 1.23 83Rb
γ 0.76, 0.36 -
84Sr 0.56% Sr is stabiel met 46 neutrone
85Sr sin 64.84 d ε - 85Rb
γ 0.514D -
86Sr 9.86% Sr is stabiel met 48 neutrone
87Sr 7.0% Sr is stabiel met 49 neutrone
88Sr 82.58% Sr is stabiel met 50 neutrone
89Sr sin 50.52 d ε 1.49 89Y
β- 0.909D -
90Sr sin 28.90 j β- 0.546 90Y
Portaal Chemie

Stronsium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Sr en 'n atoomgetal van 38. Stronsium is 'n aardalkalimetaal met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is. Die metaal vergeel wanneer dit aan lug blootgestel word. Dit kom natuurlik voor in die minerale selestiet en stronsianiet. Die 90Sr isotoop is teenwoordig in radio-aktiewe kern-uitval en het 'n halfleeftyd van 28.90 jaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search