Vlag van Guatemala

Vlag van Guatemala
Vlag van Guatemala
Vlag van Guatemala
Gebruik Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel Staats- en oorlogsvlag en staats- en vlootvaandel
Verhouding 5:8
Goedgekeur In gebruik sedert 18 November 1871
Amptelik aanvaar op 15 September 1968
Ontwerp Drie vertikale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan.
Wisselvormvlag van Guatemala
Wisselvormvlag van Guatemala
Gebruik Burgerlike vlag en vaandel Burgerlike vlag en vaandel
Verhouding 5:8
Ontwerp Dieselfde as die nasionale vlag behalwe dat die landswapen ontbreek.

Die nasionale vlag van Guatemala is op 15 September 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye vertikale bane in blou, wit en blou met of sonder die landswapen in die middel van die wit baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search