Vlag van Macau

Vlag van Macau
Vlag van Macau
Vlag van Macau
Gebruik Nasionale vlag en Staatsvaandel Nasionale vlag en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 31 Maart 1993[1]
Gebruik sedert 20 Desember 1999
Ontwerp ’n Enkele groen baan met, in die middel, ’n gestileerde lotusblom oor die Ponte Governador Nobre de Carvalho, onder ’n boog van vyf goue vyfpuntige sterre.
Ontwerp deur Yahun Bang
Streeksvlag van die Macau Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   中華人民共和國澳門特別行政區區旗
Vereenvoudigde Chinees   中华人民共和国澳门特别行政区区旗
Pinyin Zhōnghuá Rénmín Gònghéguó Àomén Tèbié Xíngzhèngqū Qūqí
Kantonees Jūng'wàh Yàhnmàhn Guhng'wòhgwok Oumún Dahkbiht Hàhngjing Kēui Kēuikèih
Jyutping Zung1waa4 Jan4man4 Gung6wo4gwok3 Ou3mun2 Dak6bit6 Hang4zing3 Keoi1 Keoi1kei4
Ander name Bandeira regional da Região Administrativa Especial de Macau da República Popular da China (Portugees)

Die vlag van Macau (amptelik die streeksvlag van die Macau Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China) is op 31 Maart 1993 deur die Nasionale Volkskongres goedgekeur en is sedert 20 Desember 1999 in gebruik. Die vlag vertoon ’n enkele groen baan met, in die middel, ’n gestileerde lotusblom oor die Ponte Governador Nobre de Carvalho onder ’n boog van vyf goue vyfpuntige sterre waarvan die middelste groter as die res is.

  1. (en) "Macau". Flags of the World. Besoek op 11 Oktober 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search