Volwassene

Die naamwoord volwassene verwys na enige volgroeide organisme, alhoewel meestal na 'n mens: iedereen wat nie meer 'n kind of minderjarige is nie, en wat nou 'n man of 'n vrou is.[1]

  1. HAT, sien volwasse en volwassene.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search