Walter Kaufmann

Walter Kaufmann
Gebore (1921-07-01)1 Julie 1921
Freiburg im Breisgau, Republiek van Weimar
Oorlede 4 September 1980 (op 59)
Princeton, New Jersey[1]
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Eksistensialisme, godsdiensfilosofie, tragedie
Alma mater Williams College
Harvard-universiteit
Beïnvloed deur Martin Buber, Georg Wilhelm Friedrich Hegel, Friedrich Nietzsche, Johann Wolfgang von Goethe, Sigmund Freud, Søren Kierkegaard, Karl Jaspers
Invloed op Frithjof Bergmann, Richard Schacht, Ivan Soll, Alexander Nehamas

Walter Arnold Kaufmann (1 Julie 19214 September 1980) was 'n Duits-Amerikaanse filosoof, vertaler en digter. Hy was 'n produktiewe skrywer, en het op breedvoerige wyse geskryf oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe soos egtheid en die dood, morele filosofie en eksistensialisme, teïsme en ateïsme, Christendom en Judaïsme, sowel as filosofie en letterkunde. Hy het meer as 30 jaar as professor aan Princeton-universiteit gedien.

Hy is bekend as 'n kenner en vertaler van Friedrich Nietzsche. Hy het ook 'n boek van 1965 oor Hegel geskryf en 'n vertaling van Goethe se Faust gepubliseer.

  1. "Walter Kaufmann". Walter Kaufmann Web Site Project (in Engels). Grand Valley State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2018. Besoek op 16 Julie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search