Aardmeetkunde

GPS-meting in Nederland.

Aardmeetkunde of geodesie is die wetenskaplike dissipline wat veral betrekking het op die bepaling van die vorm en afmetings van die aarde, onder meer die swaartekragveld, in ’n driedimensionele en tydwisselende ruimte. Ander velde wat bestudeer word, is aardkorsbewegings, getye en poolbewegings. Hiervoor word nasionale en internasionale beheernetwerke opgestel met behulp van onder meer datum- en koördinaatstelsels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search