Cecil John Rhodes

Cecil John Rhodes
Cecil John Rhodes

7de Eerste Minister van die Kaapkolonie
Ampstermyn
17 Julie 1890 – 12 Januarie 1896
Monarg Victoria
Goewerneur-generaal Henry Loch
William Gordon Cameron
Hercules Robinson
Voorafgegaan deur Gordon Sprigg
Opgevolg deur Gordon Sprigg

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Julie 1853
Bishop's Stortford, Hertfordshire, Verenigde Koninkryk
Sterf 26 Maart 1902 (op 48)
Muizenberg, Kaapkolonie
Eggenoot/-note nooit getrou nie
Kind(ers) geen

Cecil John Rhodes (5 Julie 185326 Maart 1902) was 'n Britse mynmagnaat (Randheer), staatsman, ryksbouer en stigter van die kolonie Rhodesië (later Noord- en Suid-Rhodesië, toe Zambië en net Rhodesië en vandag Zambië en Zimbabwe respektiewelik), wat na hom genoem is. Hy was ook eerste minister van die Kaapkolonie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search