Dataverwerking

Dataverwerking is in die algemeen, "die versameling en manipulering van gegewens om betekenisvolle inligting te lewer."[1]

Data is inligting (veral feite of syfers) wat versamel is. Data word gewoonlik versamel om ondersoek te word sodat besluite oor iets geneem kan word.

Die eienaar van ʼn steenmakery wil byvoorbeeld weet hoeveel bakstene verlede jaar verkoop is. Aangesien ʼn personeellid deur die jaar elke maand verkoopsdata ingevoer het, kan die eienaar ʼn verkoopsverslag druk wat al die nodige data maklik en feitlik onmiddellik verskaf.

Data kan in baie verskillende vorme aangebied word, byvoorbeeld grafieke, tabelle, artikels.

Oorsprong: Die woord ‘data’ kom van die Latynse woord datum wat ‘iets wat gegee is’ beteken.

Data is ʼn versameling van feite, getalle of afmetings. Brokkies inligting word dus data genoem. Data word versamel deur vrae te vra en die antwoorde op te teken. Data wat ingesamel word kan op verskillende manier voorgestel word, soos in ’n paragraaf, ʼn lys, ’n tabel, ’n prent, ’n kaart, spreitabel of ’n grafiek.

Data word opgeteken deur die volgende te gebruik:

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named isbn-1844801004

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search