Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika

Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Insular Areas of the United States (Engels)
(Vlag) (Groot Seël)
Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)
(Latyn: Uit baie, een)

In God We Trust (sedert 1956)
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Amptelike tale Engels
Hoofstad Washington, D.C.
Grootste stad Geen
President Joe Biden (D)
Oppervlakte
 - Totaal
10 553,18 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
4 411 808
418/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: −12 tot −4
Volkslied The Star-Spangled Banner

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie.[1] Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.

  1. (en) "Definitions of Insular Area Political Organizations". Office of Insular Affairs. U.S. Department of the Interior. 11 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2012. Besoek op 2 Februarie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search