Ondernemingsargitektuur is 'n tydgeordende, dinamiese ontwerp van 'n onderneming in sy geheel, wat:
- gebaseer is op 'n verlangde toekomsvisie en migrasieplan
- opgestel is volgens 'n gemeenskaplike stel riglyne, beginsels en basiese boustene,
- beoog om 'n bepaalde gemeenskaplike ondernemingsbevoegdheid te vestig
- die onderneming se kompeterend fiksheid verhoog, risiko's bestuur en rykdom skep.
- prioritiseer in watter volgorde verbeterings geïmplementeer word.