Weergawenommer

'n Weergawenommer word gebruik om verskillende weergawes van dieselfde produk van mekaar te kan onderskei. Weergawenommers word dikwels saam met sagteware gebruik om aan te dui dat die sagteware uitgebrei (foute herstel en nuwe funksies bygevoeg) is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search