Man (eiland)

Eiland Man
Isle of Man (Engels)
Ellan Vannin / Mannin (Manx)
Vlag van die Eiland Man Wapen van die Eiland Man
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Quocunque Jeceris Stabit[1]
(Latyn vir: "Waarheen jy dit gooi, sal dit staan")
Volkslied: O Land of Our Birth (Engels)
Arrane Ashoonagh dy Vannin (Manx)

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Eiland Man
Hoofstad Douglas (Doolish)

54°9′N 4°29′W / 54.150°N 4.483°W / 54.150; -4.483

Grootste stad Douglas (Doolish)
Amptelike tale Engels (amptelik, de facto)
Manx (histories en erfenis-taal)[2]
Regering

Lord van Man
• Luitenant-goewerneur
• Uitvoerende Hoof
Parlementêre demokratiese
grondwetlike monargie
Charles III
John Lorimer
Alfred Cannan
Onafhanklikheid
Vorming
• Noorse beheer
• Skotse beheer
• Engelse beheer
Britse Kroongebied


9de eeu
2 Julie 1266
1399
10 Mei 1765
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
572 km2  (196ste)
221 myl2
1
Bevolking
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
84 069[3]
148 / km2 (78ste)
383,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$7,43 miljard (161ste)
$84 600 (9de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita

$7,492 miljard[4]

MOI (2010) 0,849[5] (14de)  –  baie hoog
Gini 0,41[6] –  laag
Geldeenheid Pond van die eiland Man (amptelik)
Pond sterling (ook gebruik) (IMP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
WEST (UTC+1)
Internet-TLD .im
Skakelkode +44

Die eiland Man (Engels: Isle of Man of Mann; Manx-Gaelies: Ellan Vannin, [ˈɛlʲən ˈvanɪn] of Mannin, [ˈmanɪn]) is 'n selfregerende Britse kroonbesitting (Engels: Crown dependency) in die Ierse See, digby die geografiese sentrum van die Britse Eilande. Naas die hoofeiland Man sluit die kroonbesitting ook die kleiner, net tydelik bewoonde eilande Calf of Man, Chicken Rock en St. Patrick's Isle in.

Nasa-Satellietbeeld van die eiland Man

Charles III dien as die staatshoof van die eiland en dra die historiese titel Lord of Mann. Hy word deur die destydse luitenant-generaal van Man verteenwoordig. Die regering van die Verenigde Koninkryk neem die eiland se buitelandse belange waar en is ook verantwoordelik vir sy verdediging.

Die amptelike tale van Man is Manx, 'n Goideliese Keltiese taal, en Engels. Net soos die Kanaaleilande Jersey en Guernsey maak Man nie deel uit van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie.

  1. (en) "Island Facts". Isle of Man Public Services (www.gov.im). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2013. Besoek op 23 Augustus 2014.
  2. (en) "Isle of Man Government – Manx Gaelic". Regering van die Eiland Man. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 14 Mei 2018.
  3. (en) "2021 Isle of Man Census Report". Regering van die Eiland Man. Besoek op 2 Februarie 2022.
  4. (en) "Isle of Man | Data". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2021. Besoek op 9 Augustus 2021.
  5. (en) "Human Development Report 2010" (PDF). Verenigde Nasies. p. 143 ff. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2014.
  6. (en) "Income inequalities". The Poverty Site. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2018. Besoek op 23 Augustus 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search