Tsjeggo-Slowakye

Československo
Česko‑Slovensko

Tsjeggo-Slowakye

1918–1939
1945–1992


Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Tsjeggies/Slowaaks: Pravda vítězí (1918–1990)
Latyn: Veritas Vincit (1990–1992)
(Afrikaans: "Die waarheid heers")
Volkslied: Kde domov můj
(Tsjeggies vir: "Waar is my tuiste?")

Nad Tatrou sa blýska
(Slowaaks vir: "Weerlig oor die Tatra")
Ligging of Tsjeggo-Slowakye
Ligging of Tsjeggo-Slowakye
Ligging van Tsjeggo-Slowakye
Hoofstad Praag (Praha)
50°05′N 14°25′O / 50.083°N 14.417°O / 50.083; 14.417Koördinate: 50°05′N 14°25′O / 50.083°N 14.417°O / 50.083; 14.417
Taal/Tale TsjeggiesSlowaaksDuitsHongaarsJiddisjRusyn
Regering Republiek
President
 - 1918–1935 Tomáš G. Masaryk
 - 1935–1938 • 1945–1948 Edvard Beneš
 - 1938–1939 Emil Hácha
 - 1948–1953 Klement Gottwald
 - 1953–1957 Antonín Zápotocký
 - 1957–1968 Antonín Novotný
 - 1968–1975 Ludvík Svoboda
 - 1976–1989 Gustáv Husák
 - 1989–1992 Václav Havel
Eerste minister
 - 1918–1919 (eerste) Karel Kramář
 - 1992 (laaste) Jan Stráský
Historiese tydperk 20ste eeu
 - Eerste Wêreldoorlog 19141918
 - Onafhanklikheid 28 Oktober 1918
 - Duitse besetting 15 Maart 1939
 - Bevryding 9 Mei 1945
 - Kommunistiese staatsgreep 25 Februarie 1948
 - Praagse lente 5 Januarie21 Augustus 1968
 - Ontbinding 31 Desember 1992
 - Stigting van Tsjeggië en Slowakye 1 Januarie 1993
Oppervlakte
 - 1921 140 446 km2
54 227 sq mi
 - 1992 127 900 km2
49 382 sq mi
Bevolking
 - 1921 skatting 13 607 385 
     Digtheid 96,9 /km² 
250,9 /sq mi
 - 1992 skatting 15 600 000 
     Digtheid 122 /km² 
315,9 /sq mi
Geldeenheid Tsjeggo-Slowaakse kroon

Tsjeggo-Slowakye, ook Tsjeggoslowakye (Tsjeggies: Československo, [ˈtʃɛskoslovɛnsko], ; Slowaaks: Česko-Slovensko, [ˈtʃɛskɔslɔʋɛnskɔ]), het tussen 28 Oktober 1918 en 1 Januarie 1993 op die gebied van die huidige republieke Tsjeggië en Slowakye bestaan. Op 1 Januarie 1993 is Tsjeggo-Slowakye in die aparte state Tsjeggië en Slowakye verdeel.

Topografiese kaart van Tsjeggo-Slowakye tussen 1920 en 1938
Kaart van Tsjeggo-Slowakye vanaf 1928 tot 1938
Taalkundige kaart van Tsjeggo-Slowakye in 1930
Verdeling van Tsjeggo-Slowakye ná die Münchense Ooreenkoms in 1939
Kaart van Tsjeggo-Slowakye vanaf 1969 tot 1990
Vlag van Tsjeggië binne Tsjeggo-Slowakye tussen 1990 en 1992 (Hoofstad Praag)
Vlag binne Slowakye in Tsjeggo-Slowakye tussen 1990 en 1992 (Hoofstad Bratislava)

Die Sosialistiese Republiek Tsjeggo-Slowakye was 'n federasie wat uit twee dele bestaan het. In die weste was die Tsjeggiese Sosialistiese Republiek, wat die historiese lande Boheme en Morawië omvat, en die Slowaakse Sosialistiese Republiek in die ooste. Die federale hoofstad was Praag. Die land het 'n oppervlakte van 127 876 km², waarvan sowat ’n derde deur woude beslaan is. Wat grondstowwe betref, is veral bruinkool en steenkool van belang.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search