Vlag van Vanuatu

Vlag van Vanuatu
Vlag van Vanuatu
Vlag van Vanuatu
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 18 Februarie 1980[1]
Ontwerp ’n Swart driehoek met twee gekruisde varingblare binne die tand van ’n wildevark teen die vlagpaal, ’n dun geel gaffel met swart fraaiings met sy tande teen die vlagpaal en loop tot in die wapperkant met rooi bo en groen onder.

Die nasionale vlag van Vanuatu is op 18 Februarie 1980 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n swart driehoek met twee gekruisde varingblare binne die tand van ’n wildevark teen die vlagpaal, ’n dun geel gaffel met swart fraaiings met sy tande teen die vlagpaal en loop tot in die wapperkant met rooi bo en groen onder.

  1. "Vanuatu" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search