Vlag van die NAVO

Vlag van die NAVO
Vlag van die NAVO
Vlag van die NAVO
Gebruik Burgerlike vlag en vaandel Burgerlike vlag en vaandel
Verhouding 3:4
Goedgekeur 14 Oktober 1953
Ontwerp ’n Donkerblou (Pantoon 280) veld belas met ’n wit kompasroos-embleem waaruit vier wit lyne uitstraal.

Die vlag van die NAVO bestaan uit ’n donkerblou (Pantoon 280) veld belas met ’n wit kompasroos-embleem waaruit vier wit lyne uitstraal. Die vlag is op 14 Oktober 1953, drie jare ná stigting van die NAVO, aanvaar en word sedertdien as die organisasie se vlag gebruik. Die blou kleur simboliseer die Atlantiese Oseaan, terwyl die sirkel vir eenheid staan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search