Nougat

Nougat

Nougat is 'n lekkerny wat van suiker of heuning, geroosterde neute (amandels, okkerneute, pistachio-neute of haselneute) en soms stukkies vrugte gemaak word. Die konsistensie van nougat wissel van harde- tot sagtenougat, afhangende van die bestanddele.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search