GarageBand

GarageBand
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 6 Januarie 2004
Nuutste weergawe 10.0.1/ 22 Oktober 2013 (2013-10-22)
Bedryfstelsel OS X
Kategorie Digitale oudio-werkstasie
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Apple – GarageBand
GarageBand
Ontwikkelaar Apple Inc.
Nuutste weergawe 2.0/ 22 Oktober 2013 (2013-10-22)
Bedryfstelsel iOS
Kategorie Digitale oudio-werkstasie
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Apple – GarageBand

GarageBand is ’n programmatuurtoepassing vir Mac OS X en iOS wat gebruikers in staat stel om musiek of potgooie te skep. Dit is ontwikkel deur Apple Inc. en is deel van die iLife-pakket vir Mac OS X


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search