ICloud

iCloud
Kort opsomming van die logo.
iCloud op Mac OS X Lion 10.7.2

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling Ontwikkelaarsvrystelling—6 Junie 2011
Openbare vrystelling—12 Oktober 2011[1]
Nuutste weergawe 6.2.2/ 19 Julie 2017
Bedryfstelsel macOS (10.7 Lion & nuwer)
Microsoft Windows 7 of nuwer
iOS 5 of nuwer
Beskikbaar in Veeltalig
Kategorie Wolkdiens
Lisensie Vryware
Webblad www.icloud.com

iCloud is ’n wolkbergings- en verwerkingsdiens[2][3][4] van Apple Inc. wat op 6 Junie 2011 bekendgestel is by die Apple Wêreldwye Ontwikkelaarskonferensie (WWOK). Die diens laat gebruikers toe om data soos musieklêers op afgeleë rekenaarbedieners te berg om later af te laai na veelvuldige dienste soos iOS-gebaseerde toestelle en persoonlike rekenaars wat met OS X of Microsoft Windows werk. Dit vervang ook apple se MobileMe-diens,[2][3][4] en tree op as ’n datasinkroniseringsentrum vir e-pos, kontakte, kalenders, boekmerke, notas, taaklyste en ander data. In 2012 het die diens reeds meer as 100 miljoen gebruikers.[5]

  1. "Persinligting – Apple stel iCloud bekend" (in Engels). Apple. 6 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2011. Besoek op 30 Augustus 2011.
  2. 2,0 2,1 "Aangeskakel: Apple se wolkraaisel" (in Engels). Engadget. 13 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2018. Besoek op 13 Junie 2011.
  3. 3,0 3,1 "Vierde keer geluk? Waarom Apple probleme het met wolkdataverwerking" (in Engels). ArsTechnica. 8 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2012. Besoek op 13 Junie 2011.
  4. 4,0 4,1 "4de keer geluk vir Apple? Van iDisk na .Mac na MobileMe na iCloud". Wired (in Engels). 31 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2012. Besoek op 13 Junie 2011.
  5. "Voorlegging deur Tim Cook, Apple se HUB in Goldman Sachs Tegnologie- en Internetkonferensie op 14 Februarie 2012" (in Engels). 14 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search