IPhoto

iPhoto
Kort opsomming van die logo.
Skermgreep van iPhoto ’11

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 7 Januarie 2002
Gestaak 8 April 2015; vervang deur Foto’s
Nuutste weergawe 9.6.1/ 19 Maart 2015 (2015-03-19)
Bedryfstelsel OS X
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Apple - iPhoto

iPhoto is ’n digitale fotomanipulasiesagtewaretoepassing wat deur Apple Inc. ontwikkel is en word saam met elke Macintosh persoonlike rekenaar as deel van die iLife-pakket van digitale mediabestuurtoepassings. Dit is vir die eerste keer in 2002 vrygestel en die toepassing kan digitale foto’s imvoer, organiseer, redigeer, druk en deel.

iPhoto word dikwels vergelyk met Google se Picasa, CyberLink se MediaShow, Adobe se Photoshop Album, Phase One se Media Pro en Microsoft se Windows Live Photo Gallery. iPhoto 9, die nuutste weergawe van die sagteware, is vrygestel as deel van die iLife ’11-pakket op 20 Oktober 2010.

Op 7 Maart 2012 het Apple se HUB, Tim Cook ’n nuwe, iOS-inheemse weergawe van iPhoto saam met die derde generasie iPad bekendgestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search