Aldebaran

Aldebaran
Aldebaran se ligging (in die rooi sirkel).
Aldebaran se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Bul
Bayer-naam Alpha Tauri
Spektraaltipe K5+ III[1]
Soort Rooireus[2]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 04h 35m 55.23907s[3]
Deklinasie +16° 30′ 33.4885″[3]
Skynmagnitude (m) 0,75-0,95[4]
Absolute magnitude (M) −0,641±0,034[5]
B-V-kleurindeks  +1,44[6]
U-B-kleurindeks  +1,92[6]
Besonderhede
Massa (M) 1,16±0,07[7]
Radius (R) 44,13±0,84[8]
Ligsterkte (L) 439±17[9]
Ouderdom (jaar) 6,4+1,4−1,1 miljard[7]
Temperatuur (K) 3 900±50[10]
Afstand (ligjaar) 65
Rotasiespoed (km/s) 3,5±1,5[10]
Metaalinhoud [Fe/H] −0,33±0,1[10]
Eienskappe
Veranderlikheid Stadig onreëlmatig[4]
Ander name
87 Tauri, BD+16°629, GJ 171.1, GJ 9159, HD 29139, HIP 21421, HR 1457, SAO 94027
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Aldebaran (ook genoem Alpha Tauri of α Tau) is ’n rooireusester sowat 65 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Bul (Taurus). Dit is die helderste ster in die sterrebeeld en gewoonlik die 14de helderste ster in die naglug, hoewel sy helderheid langsamerhand wissel tussen magnitude 0,75 en 0,95. Aldebaran het ’n planeet ’n paar keer so groot soos Jupiter met die naam Aldebaran b.

Die ster is koeler as die Son met ’n effektiewe temperatuur van 3 900 K, maar sy radius is sowat 44 keer dié van die Son en sy ligsterkte meer as 400 keer die Son s'n. Dit roteer stadig en neem 520 dae om ’n rotasie te voltooi.

Die ruimtetuig Pioneer 10 vlieg min of meer in Aldebaran se rigtig en sal oor sowat 2 miljoen jaar op sy naaste aan die ster wees.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named perkins
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named stock
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named hipparcos
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gcvs
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gatewood2008
  6. 6,0 6,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ducati
  7. 7,0 7,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Farr2018
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa526_A100
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named heiter
  10. 10,0 10,1 10,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named strassmeier

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search