Tristan da Cunha

Tristan da Cunha
Tristan da Cunha
Vlag van Tristan da Cunha Wapen van Tristan da Cunha
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Our faith is our strength
(Engels vir: "Ons geloof is ons krag")
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Tristan da Cunha
Hoofstad Edinburgh of the Seven Seas

37°4′S 12°19′W / 37.067°S 12.317°W / -37.067; -12.317

Grootste stad Edinburgh of the Seven Seas
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrateur
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Mark Capes
Alex Mitham
Onafhanklikheid
Vorming
• Eerste vestiging
• Afhanklikheid van
die Kaapkolonie
• Afhanklikheid
van Sint Helena
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied
1810

14 Augustus 1816[1]

12 Januarie 1938
1 September 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
207 km2  (-)
80 myl2
0
Bevolking
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
267[2]
1,3 / km2
3,3 / myl2
Geldeenheid Sint Heleense pond (SHP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .ta
Skakelkode +290

Tristan da Cunha is 'n groep afgeleë eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan, 2816 km van Suid-Afrika en 3360 km van Suid-Amerika. Tristan da Cunha vorm saam met Ascension en Sint Helena die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Tristan da Cunha is 2 161 km suid van Sint Helena geleë. Die gebied bestaan uit die hoofeiland, Tristan da Cunha (98 km²); sowel as verskeie onbewoonde eilande: Inaccessible-eiland en die Nagtegaaleilande. Gougheiland, 395 km suidoos van die hoofeiland, is ook deel van die gebied.

Die gebied word as een van die mees afgeleë nedersettings ter wêreld beskou.

  1. (en) Crawford, Allan (1982). Tristan da Cunha and the Roaring Forties. Charles Skilton. p. 20. Besoek op 13 Augustus 2013.
  2. (en) "Tristan da Cunha Family News". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 27 Januarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search