Burundi

Republiek Burundi
Republic of Burundi (Engels)
République du Burundi (Frans)
Republika y'Uburundi (Kirundi)
Vlag van Burundi Wapen van Burundi
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Union, Work, Progress (Engels)
Unité, Travail, Progrès (Frans)
Ubumwe, Ibikorwa, Amajambere (Kirundi)
(Afrikaans: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: Burundi Bwacu
(Kirundi vir: "Ons Burundi")
Ligging van Burundi
Hoofstad Gitega

3°30′S 30°00′O / 3.500°S 30.000°O / -3.500; 30.000

Grootste stad Bujumbura
Amptelike tale Engels, Frans en Kirundi
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Évariste Ndayishimiye
Prosper Bazombanza
Gervais Ndirakobuca
Onafhanklikheid
• Koninkryk Burundi
Duits-Oos-Afrika
• Rwanda-Burundi
• van België
• Republiek
• Huidige grondwet

1680–1966
1890–1916
1916–1962
1 Julie 1962
28 November 1966
17 Mei 2018
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
27 834[1] km2  (142ste)
10 747 myl2
10[2]
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
11 865 821[3] (77ste)
8 053 574[1]
401,6 / km2 (20ste)
1040,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$10,779 miljard[4]
$856[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$3,431 miljard[4]
$272[4]

MOI (2021) 0,426[5] (187ste)  –  laag
Gini (2013) 38,6[6] –  medium
Geldeenheid Frank (FBu) (BIF)
Tydsone
 - Somertyd
SAT (UTC+2)
nie toegepas nie (UTC+2)
Internet-TLD .bi
Skakelkode +257

Burundi (Engels: [bəˈrʊndi], ; Frans: [buʁundi] of [byʁyndi]; Kirundi: [buˈɾundi]), amptelik die Republiek Burundi (Engels: Republic of Burundi; Frans: République du Burundi; Kirundi: Republika y'Uburundi), is 'n landingeslote land in Sentraal- en Oos-Afrika net suid van die ewenaar. Dit is naas Rwanda die mees digbevolkte land in Afrika. Nes sy buurstaat is dit 'n voormalige deelgebied van Duits-Oos-Afrika, wat later as mandaatgebied van die Verenigde Nasies 'n Belgiese administrasie kry. Albei lande word deur etniese konflikte tussen die Tutsi-minderheid en die meerderheid van die Hutu geteister. Die Twa vorm die derde etniese groep in daardie lande. Burundi word in 1962 onafhanklik van België. Bykans ’n halfmiljoen mense het in etniese slagtings omgekom, veral gedurende die volksmoorde van 1972 en 1993. Dit is ’n lidland van die Afrika-unie.[7] Burundi beslaan 'n oppervlakte van 27 834 km² en het 'n bevolking van 11 865 821 in 2020 gehad. Die voormalige koninklike hoofstad Gitega dien sedert 24 Desember 2018 as hoofstad van die land,[8] terwyl de ou hoofstad Bujumbura die grootste stad is.

  1. 1,0 1,1 (fr) "Quelques données pour le Burundi". ISTEEBU. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 18 Junie 2020.
  2. (fr) "Annuaire statistique du Burundi" (PDF). ISTEEBU. Julie 2015. p. 105. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 April 2017. Besoek op 18 Junie 2020.
  3. (en) "Burundi". Central Intelligence Agency. Besoek op 28 September 2022.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Burundi". Internasionale Monetêre Fonds. April 2022. Besoek op 28 September 2022.
  5. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 28 September 2022.
  6. (en) "Gini index – Burundi". Wêreldbank. Besoek op 28 September 2022.
  7. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  8. (fr) "Gitega, future capitale du Burundi". BBC. 22 Desember 2018. Besoek op 28 September 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search