Vlag van Burundi

Vlag van Burundi
Vlag van Burundi
Vlag van Burundi
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 3:5
Goedgekeur 28 Maart 1967
Ontwerp ’n Wit Sint Andrieskruis verdeel die vlag in ’n rooi driehoek bo en onder en ’n groen driehoek aan die vlagpaalkant en die wapperkant. In die middel is ’n wit skyf met drie sterre.

Die nasionale vlag van Burundi is op 28 Maart 1967 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n Sint Andrieskruis wat die vlag verdeel in vier driehoeke met bo en onder in rooi en links en regs (vlagpaalkant en wapperkant) in groen; in die middel van die vlag is ’n wit skyf met drie sespuntige rooi sterre met groen fraaiings.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search